Check hom

Ada – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se kortfilm, Ada, het ‘n kakhuis vol awards opgeraap en dis geen wonder nie, want hierdie animation is nogal besonders. Dis deur Dane Winn direct en die hele animation (wat soos charcoal drawings lyk) is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAda – kragtige kortes
Check hom

Dudecreeps – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Dudecreeps is ‘n lekker donker comedy-horror kortfilm. Janine kom terug van een van haar laatmiddag drafsessies en kom agter dat iets weird aan die gang is met haar boyfriend. Tegnies is hierdie movie nie so goed …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDudecreeps – kragtige kortes
Check hom

Tribes – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se kortfilm is ietwat van ‘n donker satire met ras en identiteit as tema – ‘n swart dude, ‘n Arab-American en ‘n wit ou probeer ‘n trein beroof maar nie een van die dudes is …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinTribes – kragtige kortes
Check hom

Spice Frontier – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag kyk ons na ‘n cool proof of concept tipe vibe vir ‘n voorgestelde animasiereeks. Eeue ná die vernietiging van die Aarde lei Kentucky Williams, ‘n chef in space, en sy cyborg gabba, C-LA, die bemanning …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSpice Frontier – kragtige kortes