Check hom

Decommissioned – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

‘n Befokte kort sci-fi horror van net oor die ses minute lank oor ‘n astronaut op die International Space Station wat iets fokken weird sien wat op pad na hom toe is. Fokken cool gedoen! Hierdie post is 82 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,227,024 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinDecommissioned – kragtige kortes