Check hom

Griff se zef, dog kief koue Krismisresep vir 2018

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Ek het so jaar of twee ge-skip met my krismsresepte en het besluit om hierdie jaar ‘n maklike resep te deel wat julle ‘n shot kan gee. Kalkoen raak nou al fokken afgesaag en dit ruineer net jou beursie, so kom ons probeer iets cheaper en zef… dog stylvol en smaaklik. 2018 se somer voel of hy straight by jou …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinGriff se zef, dog kief koue Krismisresep vir 2018