Check hom

Score tickets om Kongos, Yelawolf en August Burns Red te gaan kyk!

In Kompetisie deur griffin

Kaapstad en Durbs, julle ouens wat julle oge so stadig knip en julle naweke al op ‘n Vrydag 11am begin – waar is al julle music junkies wat graag international bands kokkenodge waneer hulle Suid-Afrika toe kom, huh? Die ouens met die min zak wat altyd uitmis op alles. Kom ons maak hierdie kak winter bietjie meer draaglik vir julle. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinScore tickets om Kongos, Yelawolf en August Burns Red te gaan kyk!
Check hom

Watkykjy se Kongos interview by Park Acoustics

In Watkykjy Interviews deur griffin

Shot aan Shaun wat vir ons die interview op short notice gedoen het terwyl ons in die Kaap gesuip het, deur hoere geklap is ('n storie vir 'n ander dag) en awards gewen het. Foto's deur ons tjommie, Ingrid Pienaar. Julle kan Kongo's weer later in Januarie uitcheck as hulle weer in Gauteng is. Check gerus hulle tourdates uit op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWatkykjy se Kongos interview by Park Acoustics
Check hom

Kongos by Park Acoustics – Sondag 11 Des, Voortrekker Monument

In Watkykjy Gigs deur griffin

As julle gelukkig is, is daar miskien nog moerse limited tickets oor vir die event online nadat Park Acoustics verlede week nog 400 beskikbaar gestel het. Die eerste batch van 900 is klaar uitverkoop, so roer jou fokken gat as jy nie wil uitmis nie. Daar is ook ook limited kaartjies by die hek beskikbaar, so eerste geruik kan die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKongos by Park Acoustics – Sondag 11 Des, Voortrekker Monument