Check hom

Vloek en Afrikaanse musiek – kiefpiele of kak styl?

In Kief musiek, Snotstories deur griffinRek jou bek

Kyk, jy kan moontlik genoeg navorsing oor vloek in Afrikaanse musiek doen om ‘n doktorsgraad of twee langs jou kaggelkakkies uit te stal, so vandag gaan ons beslis net ‘n briekmerk op die oppervlak los. Jy weet ook hoekom jy verkies om te vloek al dan nie. Daar is so baie faktore wat moontlik ‘n rol kan speel: jou opvoeding …

Share dit faktap
  •  
  • 3
  •  
  •  
  •  
  •  
    3
    Shares
griffinVloek en Afrikaanse musiek – kiefpiele of kak styl?
Check hom

#VuilbekVrydag. KOBUS – Suikerstokkiebokkie

In Vuilbek Vrydag deur griffinRek jou bek

Dis 15:00 en Welkom by #VuilbekVrydag! Skop jou naweek af met ‘n oor vol vuil, komplimente van K.O.B.U.S. Soos die manne self rekekn: Unseen, unreleased, unartistic, unwatchable! Hierdie gem het onder die motballe gelê sedert 2001 en hier is die nou vir die Die Volk van Main om te geniet: Hierdie post is 99 keer in totaal gelees en 1 …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffin#VuilbekVrydag. KOBUS – Suikerstokkiebokkie
Check hom

Ons praat Afrikaanse muSIEK met Francois van KOBUS!

In Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

(begin uitsending, cue temaliedjie) CHopper: Hallo hallo en hoe lykkit nou? Dis Dinsdag, dis dol en ons is terug met Lafrikaans op watkykjy – jou bron van Afrikaanse musiek. En vandag het ons 'n baie spesiale gas. Mense wat die program volg sal weet dat dit niemand anders is as die stem agter die beste Afrikaanse groep in die heelal …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieOns praat Afrikaanse muSIEK met Francois van KOBUS!

WKJ & Kobus! Die beste Afrikaanse band en sait in die heelal.

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Na 'n vieslike Nuwejaarspaarty waar ons heeltemal te gespat geraak het en omtrent R600 se drank oppie beach in Sedgefield gelos het, het ek besluit om die volgende dag deur te skiet Kaap toe en te check of ek dit terug ook in drie ure kon doen. Vier ure later klop ek aan by bra Francois Blom van Kobus! om …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWKJ & Kobus! Die beste Afrikaanse band en sait in die heelal.