Imagine jy het ‘n remote control gehad vir jou lewe en al wat dit gehad het is so groot ronde rooi fast forward knoppie wat jou veertig jaar vorentoe vat. Jissis, dit sal fokken donkiepiele suig. Van Coke Kartel het sopas hulle nuwe video vir Klein Wêreld (As SA jou Wêreld is) release. Die brasse is al ‘n rukkie lank …
Share dit faktap