Sover dit spectacular nostalgiese internasionale rock shows aanbetref, het ons Metallica in hulle grootsheid by die FNB stadium beleef, ons het Guns ‘n Roses marathon gehad met Axl wat wonder bo wonder nie soos Cartman geklink het nie, ons het Rammstein by die Dome gehad wat massiewe vlamme by hulle piele uitgeskiet het, Iron Maiden wat in hulle eie Iron …
Kersgeskenke is sorted! KIϟϟ kom Suid-Afrika toe!
Share dit faktap
Kiss. 40 Years – Decades of Decibels (review)
Die ballies van KISS is in April hierdie jaar opgeneem in die Rock ‘n Roll Hall Of Fame, meer as tien jaar later as wat AC/DC opgeneem is. Interestingly genoeg kom beide bands ‘n lang pad van die mid 70’s af met ongeveer dieselfde hoeveelheid line-up changes oor die jare en KISS met dubbel die hoeveelheid uitgereikte albums (veertig). Tot …
Share dit faktap