Check hom

Kings Of Leon – FNB stadium, 29 Oktober

In Watkykjy Gigs deur griffin11 Eiertjies

Omdat ons op skool ‘n klomp vuil buskinders was, het ons ‘n bus ge-organise. Ook omdat ons so 25 tjommies is wat die Kings Of Leon concert more by FNB gaan speck en gesuip wil raak en nie bribes wil betaal vir die ore of ‘n groepswoeps in die tjoekie wil ervaar nie. Ons soek nie boudbars of strikkie-griep nie. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKings Of Leon – FNB stadium, 29 Oktober