Ek het nog nie moerbaie instrumentele hard rock sounding albums review nie. Die naaste was maybe Profoundly Dumb se Collective Isolation EP way back when toe ek net begin reviews skryf het vir Watkykjy. Dis sulke weird spaced out metal jazz tunes en nogal ‘n mindfuck. Ek kry eintlik min review requests vir instrumentele rock vibes en alhoewel dit nog …