Check hom

Kom ons draai die fokken rock ‘n roll krane op die plaas oop!

In Watkykjy Gigs deur griffin1 Eiertjies

Ons gooi hierdie Saterdag ‘n moerse lekker rock show met 6 befokte local bands op ‘n plaas (Die Melkery) so halfpad tussen ‘Toria en Tambo. Sien die kaart aan die onderkant van die post. Dis fokken maklik om daar uit te kom. Hier is die Facebook event, so gaan tune seblief daar dat jy ons gaan join en share hom …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKom ons draai die fokken rock ‘n roll krane op die plaas oop!
Check hom

Ontmoet Kilo Hills – ‘n onbekende band uit Snor City

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Ons gomgatte hier by Watkykjy het bietjie gaan sit en kopkrap oor die local music scene, maar veral oor die onbekende bands – die laities wat fokken graag musiek wil maak en moet fight vir ‘n break. Dis alreeds ‘n hond-eet-ballas wêreld daarbuite vir die gevestigde muso’s so dink net hoe moeilik dit moet wees vir die outjies wat vir …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOntmoet Kilo Hills – ‘n onbekende band uit Snor City