Check hom

Die einde van die wêreld (Of: ‘Die fokop met kettingwinkels’)

In Snotstories deur griffinRek jou bek

(deur Toast Coetzer) Dis dalk my eie skuld. Dis dalk ons almal se skuld. Maar ek wil die blaam tog vierkantig voor die outomatiese deure van gewilde kettingwinkels plaas. Die revolving doors by die banke met die groen is vir “GO” embleem het ook ‘n vinger in die nag-emmer, maar ons gaan nou nie met kak soos globalisering (nee, fok, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie einde van die wêreld (Of: ‘Die fokop met kettingwinkels’)