Dubai se befokte cityscape, die woestyn, ‘n fleet super insane polisiekarre, ‘n jumbo jet, Ken Block en sy Ford Fiesta. Voeg hierby kakwarm film en -kamerawerk en jy het Gymkhana 8. Die next level rally driver laat sy cabbie se tekkies behoorlik teer vreet. Op ‘n stadium is daar ook ‘n drag race teen vier karre waarvan ‘n Bugatti Veyron …
Ken Block se Gymkhana 8 in Dubai is kakmal!
Share dit faktap
Ken Block Gymkhana 7 – die beste 12 minute op die interwebs vandag
Ken Block is terug met nog ‘n installment van Gymkhana, die reeks videos waarin hy onglobare kak aanvang met karre. Hierdie keer het hy sy nuwer model ingeruil vir ‘n 1965 Ford Mustang Notchback wat 845 perde uitskop. Dis rofweg so veertien keer meer as wat daai Kia Picanto van jou kan uithaal en wys. Alles begin waar die mal …
Share dit faktap