Check hom

Kate Upton – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Nadat Kate Upton in Sports Illustrated se Swimsuit Edition verskyn het, sal daai magazine nie weer dieselfde wees nie. Sy het bietjie in zero gravity saam met haar awesome boobs gaan uithang vir ‘n shoot. Tit-bits: Sy het vier perdspringkampioenskappe ingepalm voordat sy begin modelwerk doen het. Jy maak uit van Whirlpool? Die ouens wat die yskaste en wasmasjiene en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKate Upton – Woensdag se warm bokkie
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Ons het nou genoeg getokkel aan die nuwe site vir hierdie week. As jy hom like, piele. As jy hom nie like nie, jammer om van jou kak te hoor. As jy wel omgee en op fokops afkom, laat weet gerus, dan kan dit gefix word waneer daar ‘n tydjie is. Veral ‘n drinktydjie. Either way is dit naweek. Nouma …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!