Check hom

In gesprek met ‘n lapswaaier. Long street, Kaapstad.

In Snotstories deur griffin5 Eiertjies

(deur Jx) Car guard: Hey boss ek check jou kar uit, niemand kom naby hom nie. Ek: Dis ok broer,die kar het alarm. Car guard: Hey boss die alarm gaan nie afgaan as ek teen jou kar pis nie. Ek: Nee come on man, dis mos nou fucked up, los my fokken kar uit (ek loop so 5m verder en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinIn gesprek met ‘n lapswaaier. Long street, Kaapstad.