Check hom

Cortina Whiplash. Watkykjy party more!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Die gooses van Cortina Whiplash het kom draai skiet vir so paar biere en ‘n one take song of wat, sommer so langs die pool gesit en doen. Check die video hieronder. Onthou die Watkykjy party more (Saterdag 4 Oktober) by die Melkery (op ‘n plaas halfpad tussen Kempton en ‘Toria – lekker naby). Hekke maak so 11 bells se …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCortina Whiplash. Watkykjy party more!
Check hom

Wanneer jy dronk raak en uitnodigings maak…

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Raak jy soms dronk wanneer jy uitnodigings stuur of maak? Ons praat nie hier van daai keer wat jy per ongeluk die verkeerde vriend uitnooi wat jou nefie wil bliksem nie of dalk daai keer toe jy vergeet het om vir ouma uit te nooi na haar eie surprize 70ste toe nie. Meer soortvan die vibe waar jy die uitnoding …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinWanneer jy dronk raak en uitnodigings maak…