Check hom

Convert or die – die bitch om jou liksens te kry.

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Jirre dis kak om jou lisensie te gaan doen. Ek is seker dat meeste van julle ook so slapgat soos ek was en die hele aborsie tot op die laaste oomblik uitgestel het. Julle sal verstaan. Ek het geweet dat d-dag nader kom, so ek het my ongelisensieërde gat Waltloo toetsgroende se kant toe gepunt een Donnerag mirrag net om …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinConvert or die – die bitch om jou liksens te kry.