Kara is ‘n LA model wat van Texas afkomstig is. Sy like die strand, min klere, Instagram en ‘n kombinasie van bogenoemde. Sy smaak ook rum & Coke, so sy kon net sowel van Die Moot af gewees het. Hierdie post is 444 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 2,226,980 post views in totaal …