Check hom

Die sadste persoon in Centurion – ‘n ontleding.

In Snotstories deur griffin19 Eiertjies

Dié van julle wat ons nie op Twitter of Facebook volg nie het moontlik uitgemis op hierdie absolute juweeltjie waarop ons afgekom het. As jy ooit down in the dumps voel, tik net die volgende in jou Google masjien in om beter oor jou eie lewe toe voel: “die sadste persoon in Centurion” om op hierdie post af te kom. …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDie sadste persoon in Centurion – ‘n ontleding.