Check hom

Minder Clout as tevore

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

(deur Saartjie) Julle kulturele korrespondent, Saartjie, druk haar nuuskierige neusie oral in. Hierdie slag het ek die misfortune gehad om ‘n vertoning van Clout by te woon. Fokkenhel. Nou vir dié van julle wat aan die duskant van Apartheid gebore is: Dit is so ‘n groepie wannabe rock-chicks daar uit die middel sewentigs wat so bietjie twyfelagtige roem gesmaak het …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeMinder Clout as tevore