Jy kan gerus so paar van hierdie outjies in jou wallet hou, vir die volgende keer wat iemand jou ‘n mielie in die hol try rol. Uit met die ou line: “Moet ek vir jou ‘n fokken prentjie teken?!” Stop hulle net een van hierdie outjies in die kloue. Dit maak dit net meer official en laat jou beter voel. …
Share dit faktap