Die skole inspekteur gooi draai by die graad 1 klassie by n laerskool doer in die Karoo. Die juffrou besluit om hulle woorde te laat maak met die alfabet letters en gaan so met die rye af. Sannie se hand is eerste op toe hulle begin by A en tune" "Juffrou, A is vir "appel". Sy kry 'n goue sterretjie …
Klein Kaballas
Share dit faktap
Kaballas
Nog Kaballas Kaballas se juffrou is bietjie simpel. Op Vrydae vra sy 'n vraag en as iemand dit kan antwoord, hoef die kind nie Maandag skool toe te gaan nie. Die eerste Vrydag vra sy hoeveel liter water daar op die aarde is en niemand weet nie. Die volgende Vrydag vra sy hulle hoeveel korreltjies sand daar in die wêreld …
Share dit faktap