Check hom

iJustine – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Justine Ezarik is ‘n Amerikaanse YouTube persoonlikheid, aktrise en model wat op die interwebs bekend staan as iJustine. Sy was ‘n pretty big deal in 2009 toe sy ongeveer $75k in daardie jaar uit YouTube verdien het. Sy het ook al op proper TV shows soos Law & Order: Special Victims Unit, Criminal Minds en The Vampire Diaries verskyn. Justine …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffiniJustine – Woensdag se warm bokkie