Check hom

Dis reg, ons review Justin Bieber se ‘Believe’ album

In Watkykjy Reviews deur Zirkie13 Eiertjies

Justin Bieber is 'n agtienjarige meisie van Kanada. Sy is gebore in in negentien-vier-en-negentig en is in 2008 op die rype ouderdom van 14 jaar oud ontdek na haar persoonlike Youtube videos waar sy opnames van bekende R&B liedjies gemaak het, derduisende views begin kry het.  En met goeie rede. Justin Bieber is een talentvolle meisie! Al sewe die snitte op …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
ZirkieDis reg, ons review Justin Bieber se ‘Believe’ album