Vir dié van julle wat tot dusver tot op datum met die reeks is en met die einde van season 3 se cliffhanger in jou broek gekak het, moenie worry nie – ons gaan geensins spoilers van enige aard drop hierso nie, maar wel miskien net so paar hints wat darem nie die storie sal weggee nie. Voor ons daarby …