Check hom

Yellowjackets is ‘n befokte (soortvan horror) reeks met ‘n moerse impressive cast en sound track!

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

As jy hierdie langnaweek op soek is na ‘n reeks om te stream wat regtig fokken out there is, klap Yellowjackets! Dit word nou wel geklassifiseer as ‘n horror, maar dis meer van ‘n moerse thriller mystery met geloofwaardige elemente van horror, hier en daar. Die klem is meer op die mystery-aspek want jy gaan in elke epsiode wonder: “Waddefok …

Share dit faktap
griffinYellowjackets is ‘n befokte (soortvan horror) reeks met ‘n moerse impressive cast en sound track!