Check hom

Skywatch – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag se movie is Skywatch – twee stoutgat tieners hack in ‘n done delivery service in om ‘n prank op hulle buurman te trek maar  crash per ongeluk ‘n fokken gevaarlike prototype drone endie kak begin …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSkywatch – Kragtige Kortes