Check hom

Jong Dames Dinamiek maak siek: Deel 3

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Saartjie En daar het ons toe nou ook die groot verkiesingsvergadering van JDD gepleeg. Ja, met spyt en leedwese het ons afskeid geneem van die Ou Bestuur. Ag, wat ‘n weëmoedige affêre. Omdat hierdie so ‘n spesiale geleentheid was, is slegs lede toegelaat (gewoonlik mag ons mos maatjies – oftewel, moontlike toekomstige slagoffers – saamneem). Ons het ook hierdie …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeJong Dames Dinamiek maak siek: Deel 3
Check hom

Jong Dames Dinamiek maak siek: Deel 2

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Saartjie En toe is dit gisteraand weer sulke tyd. Jy weet mos – daai pynlike ding wat elke maand met vrouens gebeur. Nee, sies man, nie dít nie. Ek bedoel die Jong Dames Dinamiek-vergadering. Anders as meeste van die ander lede, is ek ‘n ambisieuse, werkende vrou (ek sê dit maar liewer net nie te hardop in sekere geselskap …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeJong Dames Dinamiek maak siek: Deel 2
Check hom

Jong Dames Dinamiek maak siek

In Snotstories deur Watkykertjie bydrae4 Eiertjies

Deur Saartjie Liewe Jiesis, toe woon ek mos gisteraand 'n vergadering van Jong Dames Dinamiek by. Wat 'n belewenis. Kyk eers 'n bietjie na 'n uitstalling van costume jewellery by die ingang en teug aan 'n glasie dooswyn. Ag jirre tannie, kyk die ou kraletjies. Te fokken fraai. Dan koop jy 'n kaartjie vir die "Waag-en-wen" (dis NIE 'n lotery …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeJong Dames Dinamiek maak siek