Check hom

Johnny Clegg by Shepherd’s Bush Empire, 15 November 2006

In Snotstories deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Meisie Ons het vir Johnny Clegg gaan kyk. Okay, nie net vir hom gekyk nie, gedans ook. Ek weet dit is ‘n weird konsep vir van julle by die huis, want hy is nie noodwendig iemand wat ek aanneem mense by die huis opgewonde raak oor nie. Maar hier in London gryp mens na enige iets wat net ruik …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeJohnny Clegg by Shepherd’s Bush Empire, 15 November 2006