Check hom

Crossing over with John Edward – Die maer moer met meer aanvoeling vir die dood as die Blue Bulls vir balbesit.

In Snotstories deur griffinRek jou bek

Mense kan partykeer of desperaat of stoopid of gullable wees. John Edward se studio audience is sommer al fokken drie saam. Hy's daai simpel mamparra op SABC3 wat so lekker met die china's praat wat lepel innie dak gesteek het en dan kamtig die gees kan relate tot iemand in sy studio audience. Tannies wat te veel die Huisgenoot en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCrossing over with John Edward – Die maer moer met meer aanvoeling vir die dood as die Blue Bulls vir balbesit.