Check hom

Jessica Stam – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Daar is blykbaar ‘n troppie modelle daarbuite wat aan ‘n sub-genre genaamd “doll faces” behoort. Kanadese model, Jessica Stam behoort aan hierdie troppie. Sy maak kakbaie geld. Tit-bits: Popgesiggie het op ‘n stadium Anthony Kiedis van Red Hot Chili Peppers ge-date. Hierdie post is 287 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. Watkykjy staan op 1,262,599 post views …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJessica Stam – Woensdag se warm bokkie