Check hom

Who The Fuck Is Jeffrey Gurian? – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Who The F*ck Is Jeffrey Gurian? is is ‘n fassinerende kortfilm oor ‘n bra, obviosuly genaamd Jeff Gurian wat ‘n vaste fixture is in die comedy scene vir die afgelope 40 jaar.  Van Dangerfield tot Burle tot Dice – Jeffrey het ouens se shit vir hulle geskryf. Hy het ook movies gemaak verskeie boeke geskryf en het dit alles reg  …

Share dit faktap
griffinWho The Fuck Is Jeffrey Gurian? – kragtige kortes