Hierdie 7 minute lange short volg min of meer die formule van die “found footage” genre en as jy skiem jy weet nie waddefok “found footage” is nie, lieg jy vir jouself want about fokken almal het al The Blair Witch Project gesien – daai vibe waar alles of die grootste gedeelte van die movie se footage lyk of dit …
Share dit faktap