Check hom

Sit maar jou bucks op die Bokke vir die Rugby World Cup in Japan, my bra!

In Sport deur Kaptein Kortbroek2 Eiertjies

Net gister het een van daardie standaard laerskoollatte – ja daai wat alewig op een of ander fokken toer gaan – my oortuig om ‘n loodjie vir Saterdag se World Cup game teen die All Blacks te koop: “Middag oom, as oom die telling regraai kan oom ‘n bottel Johnny Walker Black Label wen” Ek was like: “my donner, Russel, …

Share dit faktap
  • 36
  • 12
  • 9
  •  
  •  
  •  
    57
    Shares
Kaptein KortbroekSit maar jou bucks op die Bokke vir die Rugby World Cup in Japan, my bra!
Check hom

Saterdag short – Valley of Dolls (deur Fritz Schumann)

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

As jy ‘n Google image search doen vir “Nagoro” sal jy net ‘n klomp weird lewensgrootte poppe sien. Nogoro is ‘n weird klein village in Japan met ‘n populasie van 37 mense en oor die 350 poppe. Dis omdat ‘n ou krimpie, Ayano Tsukimi die poppe maak. Sy basseer hulle op mense wat op ‘n tyd in haar valley gebly …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSaterdag short – Valley of Dolls (deur Fritz Schumann)