Bond, James Bond James Bond loop by 'n bar in, gaan sit langs 'n fokken sexy chick en kyk na sy horlosie. Die chick sien dit en sê: "Ag shame, is jou date laat?" waarop hy antwoord: "Nee, ek is net besig om my nuwe watch uit te check. Dit gebruik Alpha golwe om telepaties met my te kommunikeer." Die …
Share dit faktap