Jameela Jamil se ouers is afkomstig van Indië en Paksitan, maar sy is in due UK gebore. Sy het ‘n lekker sexy Britse aksent. Sy was ‘n skooljuffrou gewees tot ongeveer 10 jaar gelede, waar sy op die ouderdom van 22 ontdek is en gevra is om T4 aan te bied – dis die UK se mees populêre youth show …