Check hom

Patty Are You Bringing Weed in from Jamaica? – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot! Vandag check ons Matthew Salton se kort 9 minute doccie oor ‘n 77-jarige voormalige lugwaardin wat gesels oor ‘n tydperk  in  haar lewe toe sy zol ingesmokkel het na Amerika.  Hierdie post is 67 keer …

Share dit faktap
griffinPatty Are You Bringing Weed in from Jamaica? – Kragtige Kortes