Check hom

Churchil ruk groot kanonne uit vir nuwe album

In Watkykjy Reviews deur Kaptein Kortbroek

Finally ‘n fokken valid verskoning om Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein uit te skryf. As jy nog moes werk vir jou sakgeld en die tyd kan onthou toe dinge soos Facebook, selfone en die interwebs nie bestaan het nie, behoort Anton Goosen se Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein tune dalk ierwers ‘n klokkie te lui. Dis ‘n classic en net so gaan ons met dieselfde nostalgie, dalk in …

Share dit faktap
Kaptein KortbroekChurchil ruk groot kanonne uit vir nuwe album