Stefanus Phillipus Swanepoel, bekend aan sy vrinne as Fanna al die pad van Bultfontein innie Vrystaat se pragtige preggies vrou en haar vriendinne het besluit om Fanna se verjaardag hierdie jaar baie spesiaal te maak hier in Kampala (Uganda). Julle sien, laat Maandag middag is ek en my wip via WhatsApp genooi om Woensdag aand by Riaan Pyper of "Pyp" …
En die wenners is …
Hierdie is die twee wenners van die autographed Jack Parow CDs. Sien? Dis fokken maklik om shit op Watkykjy te wen. Ons stuur die CD's weg oor die naweek en julle sal dit volgende week een of ander tyd kry as die Toskantoor dit nie wegpoes nie. Hierdie post is 92 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees. …