Jack Parow se splinternuwe tune, Army Of One se music video is moontlik die beste locally produced music video wat jy hierdie jaar te sien sal kry. Dik fokken James Bond vibes en fantasties aanmekaargesit. Well done, bra! Die collaboration met Freshly Ground se Zolani Mahola op hierdie tune werk ook heel befok. Hierdie post is 142 keer in totaal gelees …
Kry vir jou ‘n Jack Parow pet en boek, my ou. Ons gee 5 van elk weg.
Hoss masekinners! Ons het so rukkie terug met julle ‘n geselsie aangeknoop oor Jack Parow se boek, Die Ou Met die Snor By die Bar. Vandag kan 5 Watkykertjies elk ‘n boek en een van daai poeslang pette skraap. Dis pismaklik om dit te wen – tune ons net in die comments wat jou favourite Jack Parow tune is en …
Jack Parow se boek is uit – Die Ou Met die Snor by Die Bar
“Dis nie omdat ek dink die son skyn uit my gat dat ek my life story in hierdie boek vertel nie. Ek meen fok, ek is nog maar net 33 jaar oud, give me a break.” So begin Zander Tyler, aka Jack Parow die voorwoord in sy boek (soos oorvertel aan Theunis Engelbrecht). Dis ‘n soortvan outobiografie wat terugstrek na …
Jack Parow – Nag van die Lang Pette (album review)
Nag van die Lang Pette is beslis die beste Jack Parow album tot dusver, en ook sy derde (wat pas vrygestel is). En dit dan nogal ‘n dubbel album, waarvan een kant acoustic is. Ek fokken sê jou. Awê bra Jack, well played my ou. Well fokken played. Die electric album is slick, hard en vat nie kak nie. Die …