Check hom

Ivana Milicevic – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Ivana Milicevic het haar heel eerste rol in Hollywood in 1996 gekry (‘n one-liner) as Tom Cruise se ex-girlfriend in Jerry Maguire. Daarna het ‘n klompie guest appearances gevolg op shows soos Seinfeld, Royal Pains, The Nanny, Just Shoot, Chuck en klein rolle in movies soos Vanilla Sky en Love Actually. Shy het haar eerste groot deurbraak gemaak as een …

Share dit faktap
griffinIvana Milicevic – Woensdag se warm bokkie