Check hom

Die Italian botch job (uit Wêreldoorlog 2 – Die Sequel)

In Snotstories deur Chopper CharlieRek jou bek

In standerd sewe Geskiedenis oor die Tweede Wêreldoorlog leer mens dat die Spilmoondhede bestaan het uit Duitsland, Italië en Japan. Mens leer hulle was die bad ouens van die oorlog, soos Skeletor of Prime Evil. G-g-g-g-g-ghhhhhh. Prime Evil. Cool. Sover mens leer was die Spilmoondhede almal ook nogal mean. Rerig 'n case van klein maar getrainde lande. Fokken meanies. Plus …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDie Italian botch job (uit Wêreldoorlog 2 – Die Sequel)