Het jy ‘n cool besigheid en wil jy graag bietjie die woord versprei? Was 2019 vir jou ‘n fokken tos jaar gewees? Is jy van plan jou boot prints op 2020 se ass te los? Maybe kan ons jou help om jou netwerk te groei. Ons het ‘n splinternuwe Maandag feature op Watkykjy om ouens soos jy te help. As …