Check hom

Die laaste bittersoet wals by die Blue Moon

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae1 Eiertjies

Deur Big H Okay, ek was nooit vantevore by die Blue Moon nie. There, I said it. Toe ek dus hoor dat hulle laaste show die afgelope naweek gehou sou word het ek summier besluit om ‘n bike trip daarvan te maak en Nelspruit toe te ry, want ek moes dit net eenvoudig gaan uit check het voor dit heeltemal …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeDie laaste bittersoet wals by die Blue Moon
Check hom

Hoekom fokken steel jy Iso se trailer met hulle gear?

In Aankondigings, Oppikoppi deur griffin18 Eiertjies

Ons is terug na Oppikoppi in so paar stukke met oor die dertigduisend foto’s en omtrent ‘n halwe terrabyte se videos wat ons geneem het. Daar moet so bietjie werk gedoen word nou, maar ons sal die befokte festival se highlights met julle deel sodra ons alles ge-process het. Ongelukkig moet ons nou eers kak en kerm, want daar was …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHoekom fokken steel jy Iso se trailer met hulle gear?