Kaapstad is ‘n fokken weird plek – hulle hou ‘n metal konsert so op ‘n Woensdagaand in ‘n casino. Die tipe plek sonder persoonlikheid met lelike matte en verkakte decor waarheen desperate mense gaan om hulle laaste geld, hoop en drome te begrawe. Maar fokweet, Maiden was daar en dis al wat getel het. Terwyl ons in die ry staan …
Iron Maiden maak Kaapstad en Joburg hees van die gees!
Share dit faktap
Iron Maiden kondig details aan vir hulle SA concerts in Mei, 2016!
Jirre maaats, ek hoop julle is reg vir hiedie ene! Rock legends, Iron Maiden kom volgende jaar Mei Suid-Afika toe. Hulle nuwe album, The Book of Souls het ook sommer verlede week nommer vier geklap hier by ons en en die nommer een spot in die UK en ‘n hele paar ander lande opgeraap. As jy ‘n Maiden fan is, behoort …
Share dit faktap