Check hom

A Swarm of the Sun – These Depths Were Always Meant For Both of Us

In Kief musiek deur griffin1 Eiertjies

Wat van so bietjie Sweedse instrumental metal? A Swarm of The Sun het sopas ‘n nuwe studio EP, 20.11.03 release. Hierdie duo, Erik Nilsson en Jakob Berglund het reeds twee vollengte albums vrygestel – The Rifts (2015) en The Woods (2019). Hulle website lyk soos die fokken Blair Witch Project. Jy hoef geensins ‘n fan van metal musiek te  wees …

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
griffinA Swarm of the Sun – These Depths Were Always Meant For Both of Us