Sulke "kunstenaars" begin gewoonlik 'n "loopbaan" na te veel fondue, rooiwyn en kaas aande wat opeindig in stomstreke met die vriende waar van die beterweterige gaste later vir mekaar die konstellasies in die sterrestelsel uitwys met lappieskomberse knus om hulle skouers. Hulle hou daarvan om veral ander politiek wat fokol met SA te doen het te bespreek, soos byvoorbeeld die …
Share dit faktap