Check hom

Iniquity – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Vier vreemdelinge word wakker in ‘n kamer met halsbande om hulle nekke en kan nie vir ‘n fok onthou hoe hulle daar gekom het nie. Hulle glo ook dat hulle in ‘n stryd met tyd gewikkel is vir verlossing. Dis nogal ‘n fokken donker enetjie hierdie en dis die lengte van ‘n sitcom epsiode. Hierdie kortfilm het dalk nie die …

Share dit faktap
griffinIniquity – kragtige kortes