Check hom

Ingrid Jonker – moontlik die beste local tribute album hierdie dekade

In Rolbees Reviews deur Rolbees1 Eiertjies

Ek is geen kenner van digkuns nie.  My generasie het dit leer ken op skool en vir my was dit net nog ‘n instrument wat die sisteem gebruik het om ons te beheer. Veral die meer tradisionele Afrikaanse digkuns. Ek kan nie onthou dat my onderwysers beklemtoon het hoe belangrik die sestigers rêrig was nie. En selfs as hulle het, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
RolbeesIngrid Jonker – moontlik die beste local tribute album hierdie dekade