Check hom

Oppikoppi Odyssey – Die twintigste oesjaar was ‘n goeie een.

In Oppikoppi, Snotstories deur griffinRek jou bek

Watkykjy Noord en Suid het ‘n dag voor Oppikoppi aangebreek het in Pretoria vergader vir skriflesing en gebed, ‘n flou teetjie gedrink en vroeg gaan lallies. So skuins na agt die oggend het at least een van die vinnige VW’s (lang stories) deur Kreef Hotel se poorte gebars met ‘n gejuig en ons het stelling ingeneem by ons konferensietafel waar …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinOppikoppi Odyssey – Die twintigste oesjaar was ‘n goeie een.