NB: Om na die soundclips te luister moet jy die Flash Plugin hê. Om dit te kry kliek hier » Ons weet al julle fokken Watkykertjies is MOERSE groot Indecent Obsession fans (dedicated fans) en DIS hoekom ons al die pad Australië toe gegaan het (OK gebel het) om met niemand anders as Michael Szumowski die breeze te skiet nie. …
Indecent interview – met ‘n Obsession
Share dit faktap
Wat het geword van Indecent Obsession?
Wat het geword van die wetsuits, die kuiwe die groot choruses ohaaawhoo oohaaawhoo kiss me! 1987, Australië, picture dit… David Dixon gaan vir ‘n sangles (with the benefit of hindsight moes hy dalk vir meer as een gegaan het) en hy onmoet vir liedjie skrywer en keyboard speler Michael Szumowski. Hulle begin ‘n band, nie sommer enige band nie, hulle …
Share dit faktap